Concertina Card

Die konsertina kaartjie beeld Generaal De Wet uit op sy perd,en is reg langs een van Bloemfontein se bakens – die Vierde Raadzaal.

Daar is egter ‘n fout met die standbeeld:

Die standbeeld van ‘n Generaal op sy perd waar altwee die perd se pote in die lug vergestald word, is ‘n metafoor vir ‘n generaal wat op die slagveld gesterf het.

‘n Generaal van wie die perd met een poot in die lug uitgebeeld word, het aan sy gevegswonde af van die slagveld gesterf.

Maar De Wet het nie as gevolg van enige van die gesterf nie en nogtans is sy perd se een poot in die lug.

PRYS:

Die handgemaakte kaartjies kos R70 elk en sluit ‘n pragtige koevert in.

(LIMITED RANGE)